Welcome to Shofar Oudtshoorn

Jurgens en Gisela is sedert hulle studentedae betrokke by Shofar Christelike Kerk. Hulle het drie tienerseuns en wou graag hul ervaring as deel van die kerk met hulle deel. Hulle het by ‘n jeugbediening in Oudtshoorn betrokke geraak wat deur hul oudste seun, Gunter, begin is.

Die groepie het spontaan verder ontwikkel deur verhoudings wat gegroei het met van die ouers van die jeuggroep se lede wat gelei het tot die geboorte van die kerk.

In 2023 het die Here Theo en Janine Burmeister vanaf Durbanville na Oudtshoorn geroep as voltydse Pastoorspaar. Hulle het vanaf 2015 die Shofar Gemeente op die Tygerberg Mediese kampus gelei en was vanaf 2020 by Shofar Durbanville betrokke op die leierskap.

Shofar Oudtshoorn is werklik ‘n familie waar elkeen welkom is en ‘n geestelike tuiste kan vind. Kom besoek ons en word deel van wat die Here in ons dorp en in die Karoo wil doen!

Sondag Oggenddienste: 09:00 met kinderkerk by Langenhovenweg 95.
Jeug: 18:00 elke Woensdag
Selgroepe: kontak gerus 0787669244 vir meer inligting.


Theo 076 529 7189 oudtshoorn@shofaronline.org

sermon audio

Send a message!

SERVICES

Sondag Oggenddiens met kinderkerk
95 Langenhovenweg, Oudtshoorn
Sondag Bybelskool
95 Langehovenweg, Oudtshoorn
Woensdae: Jeug
95 Langenhovenweg, Oudtshoorn

Church Office Address
Langenhovenweg 95, Oudtshoorn, 6620

Live Stream