021 809 9400 info@shofaronline.org

Welcome to Oudtshoorn (Fellowship Group)

Jurgens en Gisela is sedert hulle studentedae betrokke by Shofar Christelike Kerk. Hulle het drie tienerseuns en wou graag hul ervaring as deel van die kerk met hulle deel. Hulle het by 'n jeugbediening in Oudtshoorn betrokke geraak wat deur hul oudste seun, Gunter, begin is. Die groepie het spontaan verder ontwikkel deur verhoudings wat gegroei het met van die ouers van die jeuggroep se lede.

Oggenddienste: 09:00 op Sondae met kinderkerk. By Hoërskool Oudtshoorn, Jan van Riebeeckstraat.
Jeug: weekliks op Donderdae ) by Jan Van Riebeeckstraat 145A.

Jurgens 076 053 4763 | Gisela 084 517 6830
MEETINGS
09:00
Hoërskool Oudtshoorn, Jan van Riebeeck Straat

GET IN TOUCH

Jurgens 076 053 4763 | Gisela 084 517 6830

SERVICES
09:00
Hoërskool Oudtshoorn, Jan van Riebeeck Straat

GET IN TOUCH

Jurgens 076 053 4763 | Gisela 084 517 6830