Wat is die Evangelie?

Die evangelie is die Goeie Nuus, dat die Here deur die kruisdood en opstanding van Jesus ons gebroke lewens heelmaak. Ons glo die video sal tot jou spreek in jou moontlike soeke na `n nuwe kerk, of in die tyd wat jy deur `n persoonlike krises gaan.

Het jy enige vrae oor Jesus Christus of wil jy dalk meer weet oor ons gemeente? Ons by Shofar Kerk wil graag met jou skakel. Stuur gerus enige vrae hieronder.

E-pos ons sommer dadelik

Copyright © 2018, CV Outreach. All rights reserved.