‘n terugblik op 2015
deur Fred May Vir my was die afgelope jaar op meer as een vlak ’n buitengewone reis. Met die aanbreek daarvan was ek reeds verbind tot ’n verlengde bedieningsabbat. En terwyl die idee van ’n lang ruskans van daaglikse verantwoordelikhede en werk genotvol mag klink, het ek ontdek dat daar ’n onverwagse, betekenisvolle onderskeid tussen … Read more